Ontmoet die skrywers

Ons is opgewonde om aan te kondig dat ‘n reeks artikels beplan word oor ons skrywers wat as self-uitgewers hulle boeke publiseer en van Groep 7 se dienste gebruik maak. Loer gerus  na die lys hieronder; die lys word gereeld opgedateer met nuwe artikels.

Indien jy een so ‘n skrywer is en jou storie nog nie hierby ingesluit is nie, kontak gerus vir Ilette Strydom by epos@groep7.co.za.

Kliek om ons Skrywers se stories te kan lees.

Kontak ons

 

Tambotieweg 776
Kameeldrif-Oos, Pretoria

 

©2019 Kopiereg Groep7 Drukkers